Home » Oordenkings Uit Dis Jou Oomblik: 90 Oordenkings Om Jou Te Help Glo, Jou Drome Te Verwesenlik En Die Guns Van God Te Ervaar by Joel Osteen
Oordenkings Uit Dis Jou Oomblik: 90 Oordenkings Om Jou Te Help Glo, Jou Drome Te Verwesenlik En Die Guns Van God Te Ervaar Joel Osteen

Oordenkings Uit Dis Jou Oomblik: 90 Oordenkings Om Jou Te Help Glo, Jou Drome Te Verwesenlik En Die Guns Van God Te Ervaar

Joel Osteen

Published
ISBN : 9781415316344
ebook
297 pages
Enter the sum

 About the Book 

Dit is tyd om jou geloof te verklaar, om na God se guns te soek en om Hom beheer oor jou lewe te gee sodat jy vervulling in sy planne vir jou lewe kan vind. In Oordenkings uit Dis jou oomblik wys die wereldbekende prediker en internasionaleMoreDit is tyd om jou geloof te verklaar, om na God se guns te soek en om Hom beheer oor jou lewe te gee sodat jy vervulling in sy planne vir jou lewe kan vind. In Oordenkings uit Dis jou oomblik wys die wereldbekende prediker en internasionale topverkoperskrywer Joel Osteen jou hoe om elke dag in n geleentheid vir n beter lewe te omskep deur boodskappe van geloof en hoop in alles wat jy doen te inkorporeer. Hierdie 90 oordenkings sal jou help om jou lewe anders te benader en daardeur jou lewe onherroeplik te verander - ongeag van waar jy in die lewe staan.